Onthou asb. van die musiekkonserte deur musiekleerders van Gr 1 – 3 eerskomende Dinsdagoggend, 28Mrt, in die saal.
Graad 1 en 2:  08.15
Graad 3:          10.30
Die Juniorkoor sal om 10:30 sing.
Enige leerders wat buite die skool les neem , is welkom om deel te neem, maar name moet teen Vrydag 13:00 by juf. Groenewald wees.