Seniorkoor – Optrede 14 Maart
Kaartjies vir die optrede by die Hoërskool op 14 Maart is vanaf Dinsdag 21 Februarie teen R80 vir volwassenes en R40 vir kinders by Hoërskool Jan van Riebeeck te koop. Koorlede betaal nie.Kaartjies sal ook die aand van die optrede te koop wees.