Die volgende atletiekbyeenkoms is 18 Februarie by Vygieskraal. Al die atlete wat eerste of tweede in baanitems en eerste in velditems geëindig het, kwalifiseer vir Vygieskraal.

Na ‘n baie suksesvolle interskole is daar 24 atlete wat gekwalifiseer het. Die atlete is:
0/10 Dogters:
Scarlet Barlode van der Merwe
Jana Brink
Amii Storm
0/10 Seuns:
Roelf van der Merwe
0/11 Dogters:
Marcelle van der Merwe
Mari Swanepoel
Jacomien van der Westhuizen
Leila Lonte
0/11 Seuns:
Alexander Newton
Matthys du Plooy
Luan Krige
0/12 Dogters:
Lynette van Niekerk
Hannah Badenhorst
Nicole Prinsloo
0/12 Seuns:
Gerard Snijders
Henry Potgieter
Stefan van Wyk
Ruben Brink
John Wilcox
0/13 Dogters:
Sima Ngwenya
Hanna van der Westhuizen
0/13 Seuns:
Divan Rossouw
Jordan Hoefer
Daniël Strydom
 
Baie geluk aan elke atleet. Ons wens vir hulle alle sterkte toe vir die volgende byeenkoms.