Finaliseer asseblief alle somerklerebestellings en bestel asseblief onder jou kind se besonderhede om aflewering te vergemaklik.

Indien jy nog skoolhemde wou bestel (met wapens reeds aangewerk), plaas asseblief jou bestelling teen Maandag, 26 Oktober, op die laatste. Daarna gaan slegs aangekoop kan word wat reeds in die klerebank is.

School shirt with emblem

Die skool is 100 jaar oud in 2021. Om hierdie te vier, is ‘n beperkte hoeveelheid gedrukte swemhanddoeke. Hierdie is gemaak van ‘microfibre’ met ‘n anti-bateriese behandeling. Dit is lig, kompak, hoogs absorberend en word vinnig droog.

Towel

Graad 7’s 2021: Die graad 7-oortrui gaan ‘n borduursel bykry. Indien ‘n oortrui oorgeneem word van ‘n huidige graad 7-leerder, gaan dit ingegee moet word teen die einde van die jaar om die borduursel by te voeg. Verdere reëlings hieroor sal direk aan die graad 6-ouers gestuur word.

Baie dankie!